Let wel: hierdie is 'n ou lys, ons werk aan 'n nasionale lys wat hopelik binnekort beskikbaar is.
We are working on our directory list for group leaders in different towns and city suburbs.
We are inviting all the group leaders that want to be listed to send us their contact details like e-amail address, phone numbers and area or name of town.
This is really a great need, because most of the e-mails that we receive are from people who are looking for a group where they can fellowship or study Torah.
(datum vandag 11 Nov 2011)
Hierdie lys is bedoel vir Messiaanse gemeentes, groepe en bedieninge. Ons sal met graagte die naam en kontakgegewens van u gemeente/groep/bediening hier lys. Neem asb kennis dat ons geen groepe of gemeentes hier lys wat onverdraagsaam of veroordelend is teenoor ander gelowiges nie.
(Hierdie bladsy is vir groepe in Suid-Africak - ons hoop om binnekort ons Messiaanse webblad bekend te stel waar Messiane hul groepe internasionaal kan lys).
List of Messianic Congregations: South Africa:
Western Cape:
|



