Skip to main content

Interaksie

Daar is 'n paar maniere van interaksie met ons en ander Messiane/Hebreërs/Nasareners:

  1. Ons sosiale netwerk bladsye (Facebook en Twitter - sien insetsels onderaan).
  2. Om 'n lid te wees van die Moadim Bedieninge Yahoo! groep.
    Alle lede kan boodskappe plaas wat deur al die ander lede gelees kan word.
  3. Teken in op ons poslys: Kliek net op die "Kontak Ons" knoppie en sê vir ons.

ns:jy kan ook my persoonlike plasings en skakels lees op my Facebook rekening