Skip to main content

Ondersteuning van die bediening

Sal u dit asseblief biddend oorweeg om hierdie Hebreuse-fondasie bediening te ondersteun, om die Weg van Elohiem voor te berei.

U kan meer uitvind omtrent ons bediening deur op die "Omtrent Ons" tab te kliek bo-aan die Voorblad.

Finansiële bydraes kan soos volg gemaak word:

1. Bankbesonderhede vir EFT of deposit in ons ABSA Bank rekening (Suid Afrika):

Rekening naam: Moadim Ministries

Bank besonderhede: ABSA Spaarrekening

Rekening nommer: 9232 262 409

Takkode: 632 005

of

 2. Donasies deur Paypal of krediet/debiet kaart:

Neem asb kennis: Paypal en krediet/debiet kaart donasies is in USD.
Kliek hier vir beraamde wisselkoers soos verskaf deur Yahoo! Finance