Skip to main content

Hebreeuse Taalskole

Tanachi Hebreese Bybelskool, Muizenberg

Skryf nou in om Bybelse en moderne Hebreeus van beide die Ou en Nuwe Verbond te leer.
Nuwe klasse begin Januarie 2010.
Kontak David Cole by 021 788 7968. (Klasse in Engels)

B'shiemga Hebreeuse Skool, Durbanville

Hebreeuse klasse op Donderdagaande. Onderrig in Afrikaans.
Kontak Juan Geldenhuys vir meer besonderhede - selnommer 082 823 6405 of epos juan@prokonservices.co.za