Ek wil julle graag bekendstel aan Madeleine van Heerden wat 'n Torah Klub behartig. Sy stuur verskeie Torah-studies uit met epos op 'n weeklikse basis. Ek kan haar Torah Klub aanbeveel. Haar benadering is goed gebalanseerd en nugter en sy het 'n sagmoedige gees. Jy kan inskryf vir die Afrikaanse en/of Engelse studies. |
![]() |
Vir meer inligting en om in te skryf gaan na http://www.nuwelied.info
("Nuwelied" is die Afrikaanse Hebreuese Wortels bediening van Johan en Rachelle Kriel.
Jy kan ook inskryf vir hul weeklikse leringe).
- Login or register to post comments
-
Stuur skakel







