Skip to main content

Verantwoordbaarheid

Ek glo sterk daaraan dat bedienaars deel vorm van ‘n gemeente en verantwoordbaar is. 

My geestelike tuiste is Beit Jezreel, ‘n Messiaanse gemeente in Muizenberg, Kaapstad. 

Persoonlik en ook as leier van Moadim Bedieninge onderwerp ek myself aan die geestelike leierskap van hierdie gemeente. 

Die pastoor se naam is Erny Oertle en jy kan hom kontak by 073 101 8909. 

Moadim Bedieninge opereer met hul seën en ondersteuning.